LearnBridge
LearnBridge English
LearnBridge Afrikaans
LearnBridge
LearnBridge English
LearnBridge Afrikaans
More
  • LearnBridge English
  • LearnBridge Afrikaans
  • LearnBridge English
  • LearnBridge Afrikaans

Welkom by Learnbridge! Ons spesialiseer in innoverende grondslagfase-onderrig met ’n fokus op taal- en wiskunde-uitnemendheid. Onder leiding van Santa Germishuys, met meer as 38 jaar se ervaring, is ons doel om leerders te laat floreer deur interaktiewe metodes en wêreldklas verbeteringsagteware. Sluit aan by ons op d

Ongeag of ‘n leerder op ‘n Grondslagfase (graad 1-3), Intermediêre fase (graad 4-6) of Senior fase (graad 7-9) is, ons fokus op die fondasie elemente van Taal (Afrikaans en Engels) en Wiskunde om jou kind se akademiese prestasie te verbeter. 

Ons leerraamwerk behels ‘n geïntegreerde benadering wat gebruik maak van die fondasie taal- en wiskunde boustene binne alledaagse lewensvaardighede, wat poog om selfvertroue te bou in taal- en wiskundige toepassing, met die uiteindelike mikpunt om akademiese prestasie te verhoog. 

Ons Metodes

Ons taalvermoë verbeteringsmetodologie behels ‘n sistematiese benadering van taalontwikkeling wat begin met klankbewustheid, vanwaar ons vorder tot woordherkenning, woordeskat interpretasie, sin konstruktueering, en uiteindelik die integrasie en uitbreiding van lees- en taalbegrip. 

  




Ons wiskundige vaardighede verbeteringsmetodologie behels ‘n sistematiese benadering van getalbegrip wat begin met getalbewustheid en -herkenning, vanwaar ons vorder tot getalbewerkings en -interpretasie, die toepassing daarvan in patrone en funksies, ruimte en vorms, meting, sowel as datahantering, en uiteindelik die integrasie en toepassing in woordprobleme. 

Ons taal - en wiskunde vermoë verbeteringsprogramme is oorhoofs ontwerp om te belyn met die leerder se huidige valk van akademiese prestasie, met die oog daarop om die leerder se maksimale leerpotensiaal te ontsluit. Met die toepassing van ons unieke vermoë assessering toetse, bepaal ons die vlak van leerintervensie en ontwerp spesifieke programme in lyn met die leerder se graadvlak prestasie standaarde. Deur gebruik te maak van in-persoon kontak sessies, sowel as wêreldklas leer sagetware, volg ons ‘n sistemiese benadering wat fokus op fondasie leerbeginsels.

Grondslagfase (Graad 1-3)

Intermediêre fase (Graad 4-6)

Intermediêre fase (Graad 4-6)

Ons Grondslagfase leerprogramme fokus daarop om die fondasie te lê vir die leerder se akademiese prestasie rakende Huistaal (Afrikaans of Engels), Wiskunde, sowel as Eerste Addisionele Taal (Afrikaans of Engels). 

Intermediêre fase (Graad 4-6)

Intermediêre fase (Graad 4-6)

Intermediêre fase (Graad 4-6)

 Ons intermediêre fase leerprogramme bou op die fondasie taal-elemente, met ‘n spesifieke toepassing benadering om die leerder se akademiese prestasie te verhoog rakende Afrikaans Huistaal of Afrikaans Addisionele Taal.  

Senior fase (Graad 7-9)

Intermediêre fase (Graad 4-6)

Senior fase (Graad 7-9)

Ons senior fase leerprogramme bou op die fondasie taal-elemente, met ‘n spesifieke toepassing en integrasie benadering om die leerder se akademiese prestasie te verhoog rakende Afrikaans Huistaal of Afrikaans Addisionele Taal. 

Kontak Ons

Laat ons help!

Gereed om jou kind se akademiese sukses by LearnBridge te ontsluit? Kontak ons vandag! 

Stuur vir ons ’n WhatsApp-boodskap

info@learnbridge.co.za

4 Swallow Drive Sandton View 7 Fourways 2050

Copyright © 2024 LearnBridge - All Rights Reserved.

Powered by GoDaddy

  • LearnBridge English
  • LearnBridge Afrikaans
  • Privacy Policy

This website uses cookies.

We use cookies to analyze website traffic and optimize your website experience. By accepting our use of cookies, your data will be aggregated with all other user data.

Accept